builderall

Niemandsland

Verlang Vanaand

God se Boemelaar

Tiekie Ma Jo Jo

Hou my hand vas

Poort Van Hakkies Draad

Vlaktes Diskant Hebron

3 jaar is 7 Jaar

 My Hemel Blou

Psalm 23 Weg Na Mens Wees

Gooi Jou Arms

Stem Uit Die Grafsteen

So Bietjie Van My...

Ek is gebore in Kaapstad op 16 January1976. 

Ek is ‘n nederige eensydige kompartement in n verbygaande trein.  By elke stasie wat ek stop wil ek jou ‘n deel van myself en ‘n lewensles of 2 uit ‘n negatiewe duisternis meedeel.


Ek is aristokraties, nostalgies swart en wit tot lig. My musiekloopbaan het begin elke keer as ek ‘n negatiewe ondervinding gehad het, dan het ek na my kitaar gereik en woorde het net metafories gevorm om uiteindelik in ‘n nostalgiese song te verander en dit het my laat besef dat musiek my troos is.

 

My eerste lied was EK SIEN JOU.  Die oorsprong daarvan was afwesige ouers en verlore kinders. Sover is elke skryfstuk geinspireer deur iets wat gebeur het en dan volg die res van die woorde net saam.


Ek sing nie net liede wat in my genre pas nie. Ek doen ook balades en musiek met lekker ritme en samesyn musiek, en ook enige iets wat by my stemtoon pas.


Een van my hoogtepunte was om vir Steve Hofmeyr en Nicolas Louw se show oop te maak as voorsanger. 

 

Ek is eerlik opreg dankbaar!  God is altyd my meester!

Besprekings


Kontak ons per selfoon
+27 83 940 1983
Rolinda Labuschagne

Kontak ons per epos

edian.barnard@hermanus.co.za